Sunday, December 16, 2007

Mwha!

Ek IS happy...selfs so deur al die hormone... JY maak my happy!

Die road wat ons travel is vol slag gatte... maar bumps is deel van die lewe. En ek sal hulle face soos hulle opkom. Net soos jy jou bumps sal face... dit maak dit net makliker om oor hulle te kom as jy weet, regardles van past mistakes, is daar eimand wat saam met jou oor hulle wil gaan.

Word gou gesond...

1 comment:

Anonymous said...

Thanks girl, dis baie nice van jou! (snuif)